Thursday, December 10, 2009

Die Girls was op vakansie!


Ons het saam met Mamma en Carol see toe gegaan. Miemie het saamgegaan. Pappa en Rathla het alleen by die huis gebly en vreeslik na ons verlang. Hulle het ons elke aand gebel.



Die pad was baie baie lank...







Uiteindelik was ons daar en kon ons vir Miemie die see wys vir die eerste keer in haar lewe. Sy was so opgewonde en het net die heeltyd gelag en gelag!

Ons het in die see geswem en in die swembad by die hotel.








Ek het 'n tand verloor en geld gekry.

Mamma het per ongeluk in die son gebrand en siek geword. Dit was bewolk en Mamma en Miemie het in die son gesit om warm te word.









Ons het almal met 'n boot op die rivier gaan ry!











Ons het in die pretpark gespeel! Die perdjies was die lekkerste en ons het hulle oor en oor gery.

Die vakansie was baie lekker maar ons het Pappa en Rathla baie gemis en volgende keer gaan ons liewer almal saam!

Saturday, October 3, 2009

Vakansie in Kosi Baai


Wat 'n heerlike seevakansie! Ons het dit baie geniet! Ons het geswem en visgevang en skulpe opgetel en sandkastele gebou en dit het gereen en ons het vuur gemaak en ver gery.





As dit so reen, speel ons maar 'opdress' in die tent met 'n Simbapakkie - wat sal 'n girl nou maak?
Wat 'n yslike grote slak!







Ek eet hom sommer! Ek eet mos enige iets!


























Ek se^ mos ENIGE IETS. Ek het krappe op die strand gevang en gaargemaak en almal moes dit eet!


Ons het sandkastele gebou. Tot in die nag. Sal jy nou ophou om vir ons te se^ hoe ons moet sit en wat ons moet doen vir jou simpel foto Mamma!




Ek dink diep oor hierdie gebouery.





Pappa het saam met ons gebou




Op die strand



Saam met mamma by die vuurmaakplek en snoesig toegewikkel by die kampvuur.

















Kan mens bietjie privaatheid kry asseblief tog!

Saturday, August 8, 2009

Twee x Rahtla = Pret!


Ons het by Groot Rathla en Marie en hulle kinders Richelle, Claudius en Anri gaan braai.
En toe...
Twee Rathlas in 'n kopklem... Wie gaan wen?

Nee wat, ons laaik mekaar te kwaai!



Niggies - Anri (Groot Rathla se dogter) en Savuti.

Thursday, July 30, 2009

Baby Fairy at Wedding



We went to our friend Lorna's wedding recently and Savuti insisted on wearing this dress. The signal is bad tonight I will post more when I can.



Friday, April 17, 2009

Country Roads...

Nou dat Rathla in die skool is speel ons twee girls baie lekker saam in die dag. Ek, Cheti, mis hom, Rathla nogal maar dit is ook lekker (rustig!) sonder hom hier partykeer. Ons gaan stap saam met Miemie en Mamma. Daar was blomme in die veld hier naby en Mamma het hierdie fotos van ons geneem.








Hier het Mamma Savuti betrap...









Hier is ek by ons nuwe hondjie. Haar naam is Rachel en sy is 'n Ierse Terrier. Sy is eintlik Savuti se hondjie, maar Mamma se sy is ALMAL S'N - veral as ons oor haar baklei! Sy is 'n sagte hondjie, maar sy jaag die hoenders en sy raak vol klitsgrasse hier in die bos! Dan klim sy by ons in die bed en maak alles vol klitse.




Op hierdie foto saam met Miemie kan julle mooi die Magaliesberge op die agtergrond sien. Ons bly op 'n baie mooi plek.
Lief julle almal
















Cheti

Friday, April 3, 2009

CAMPING!


We went camping at Mountain Sanctuary park a few weekends ago. It was a lot of fun even though it rained and our tent leaked something terrible! We all had to sqeeze into Mom and Dad's tent. The 3 of us got to sleep on the blow-up mattress and mom and dad slept in a puddle on the floor (well, now we know - you can be wet and warm at the same time!). The next morning they, mom and dad, were sopping wet and laughing a lot.

We went for a lovely walk to a stream nearby where we all played in the water. There are rock pools where one can slide into, but we all had a cold so we couldn't.

It was lovely to go camping and we can't wait to go again.

Love you all!

Monday, March 9, 2009

Bubble Fun!

Hallo everyone, hope you are all doing very well. Here are some pictures of us having lots of fun with bubbles. We just love bubbles! Let us know how you all are! Bey for now!


















Sunday, February 15, 2009

Birthdays! - Rathla 15 August 2008



We thought we would never be able to show you all these pictures because Dad's computer got stolen, but the police found it again - so here are the pics of my (Rathla's) birthday last year. It was great fun. We never do the 'theme party' thing, we just have a braai and invite our friends over. Sometimes Mom bakes a cake, but they are usually flat, so we just grab one from the Spar. Mom says its not about the food its about the people, but we love cake so we make sure she doesn't forget.





This birthday was a lot of fun because we got a jumping castle for the day. Thanks Granny we used your birtday money for that. We jumped and played on it the whole day.

Birthday boy cutting his cake.














We love Mom's friend Mariek - she is a lot of fun!

Friends


Here we are with our friends Tshepang and Kathlego. Tshepang is the same age as Rathla and Kathlego is 10. Tshepang also has a little sister called Lesedi woho is the same age as Cheti. Friday nights are sleepover nights and then the kids all sleep over at our place.
It is great to have friends in the area.



Monday, February 9, 2009

We are back again!


Mom's exams are over - dankie tog! Now she can do the blog again. We don't like the way she talked 'about' Cheti in the previous article so she will have to take that out. (humblest apologies, I think exams fried my mind a bit! - S)
Here we are with Pholoso, that is Maria's baby. He is very cute and we all love him to bits!


I am at school and it is good. Some days are better than others. Mom says that is how life is. I hope she is wrong. We are only 13 children in my class. My friends so far are Kevin and Mogae. We all have to do athletics and I am not very fast. Mom says my Oupa Tex, who played very good rugby, said that guys are either strong or fast and that it is rare to be both. So I feel better now because I would rather be strong than fast. - Rathla


Ek is nou die oudste wanneer Rathla by die skool is. Ek hou baie van lees en skryf. Wanneer Mamma studeer dan werk ek by haar met my boeke en goed. Mamma se ek gaan deur skool vlieg. Whatever. Ek kleur baie graag in en ek en Mamma werk ook op die rekenaar. Ek het 'n rekenaarprogram wat ons doen. Ek hou ook daarvan om met Savuti te speel. Mamma vat my saam wanneer sy Masakhane toe of iewers anders heen ry. Ek mis vir Rathla en ek kan nie wag dat hy in die middae by die huis moet kom nie. - Franci

Ek is nou twee en ek praat nou al mooi en ek hardloop en speel met Cheti. Ek hou niks daarvan as enige iemand vir enige iemand anders drukkies en soentjies gee nie - net ek mag dit doen. Ek wurm my tussen Mamma en Pappa in en ek wonder wat beteken dit as hulle se: 'little passion killer'? - Savuti

Friday, January 9, 2009

Happy New Year!


To all our fans, our friends, Granny and all our family from Cape Town to the far Northern Province - Happy New Year and love you lots!


This year we plan to go to school, play a lot, go camping, sleep in our tree house (we all got sleeping bags for christmas), turn 9, 6 and 3, make new friends, go to a live play, go to the movies (we havent been for two years!), and have lots and lots of fun!


Hope you all have a fun year too1 - Rathla, Franci, Savuti


P.S. Veels geluk met die onderskeidings Karel - dis great! - S