Friday, February 29, 2008

Dankie Retha

Dankie Retha dat jy ons ma help want anders was ons vir ewig verlore in die kuberruim. Hoe sy dit regkry nadat ons jou dit 'n duisend keer vir haar hoor verduidelik kan ons nie verstaan nie, ons is net bly jy kan haar help.
Wel met ons gaan dit goed, ons pos vandag 'n paar fotos of ons gaan probeer, ons sal se watter en dan sal Mamma dit pos en as julle gelukkig is sal julle ook die fotos kan sien.

1 comment:

Mamma Gompie said...

Dis een groot vet plesier om julle mamma te help! Ek is net baie bly ons kan nou weer bietjie hoor wat maak julle alles daar op die plaas..... Ons verlang baie na julle en kan nie wag om julle weer te sien nie!

Soet wees en mooi luister vir mamma!

Liefde
Tannie Retha (Of soos Cheti my noem Mamma Mia)