Thursday, March 6, 2008

Savuti


Ek is Savuti en ek is 1 jaar en 3 maande oud. Ek is baie baie besig om tande te kry en almal om my weet dit. Darm nie te erg nie, ek is steeds 'n groot 'charmer' en ek hou van dans en hande klap - veral vir myself wanneer ek iets ouliks doen. Ek het dalk die minste om te se, maar ek glo ek het die meeste 'fans' op hierdie blog, julle kan maar 'comments' laat, yes, you too Granny, I can understand English you know!

Well, got to go, busy busy busy!

Love you Granny en lief julle almal anders!

2 comments:

Mamma Gompie said...

Hi Savuti
Jy ken nog nie die tannie nie, ek het jou nog net op fotos gesien... maar ek hoop dit gaan goed met jou.

Zelda is ook besig om tande te kry sy is baie erg met haar tandjies. Sy word regtig sommer baie siek. Hoop jou tande pla nie te erg nie!!!! Gee 'n stywe drukkie vir Mamma, Pappa, Rathla & Chets.
Tannie mis julle Baie
Liefdetjies
Tannie R

Anonymous said...

Sonja,
Nie Die Beeld nie, maar wel Die Burger!!