Wednesday, October 8, 2008

'n Paar fotos van ons by Redwall




Hier is 'n paar fototjies van ons by Redwall. Jammer hulle is so bietjie klein, maarhul pixels versteur wanneer ons hulle groter maak. Hier is Rathla, Cheti en hul vriend Jade met die magaliesberge in die agtergrond



Hier speel ons in ons kamer bo in die dakvertrek




Dis ons kat Macaroni op die trappe op na ons kamer toe.





Hier pluk Cheti boomgom van een van die akasias in ons tuin.

Mooi bly julle almal en sterkte met die eksamens Karel!

1 comment:

Anonymous said...

HALLO DAAR julle oulike goed, lyk of julle hope pret het by Redwall. Mooi bly en lekker speel